Pretoria Sale: Modern and Contemporary Art
Live Virtual Auction, 21 July 2024
Session 1
Incl. Buyer's Premium & VAT
About this Item
signed and dated 1930; inscribed with the title on the reverse
Notes
Eenmal het Mayer gesê dat hy uit liefde vir Suid-Afrika alleen skilder. Hierin lê die gronde vir al sy werk: hy wou altyd Suid-Afrika gee soos hy dit leer ken en bemin het. Daarom kies hy sy motiewe uit wat hy aktueel rondom hom hier kan waarneem; hy hou hom getrou aan die werklikheidsvorm daarvan soos sy oog ditkan vat; hy druk dit uit in terme van die, vir hom, tipiese kleure van hierdie land; hy prober om dit te besiel met atmosfeer en stemming soos hy dit by aktuele waarneming meen te belewe … Direk natuurgetrou soos sy skilderye op die eerste aanblik voorkom, is hulle tog doelbewus gekomponeer, hoewel meestal met ‘n enigsins gekamofleerde dekoratiewe inslag.
- Prof Dr H.M. van der Westhuizen